Twee onderwysers by die Laer Meisieskool La Rochelle het onlangs pryse by die Nasionale Onderrig-prysuitdeling losgeslaan. Lilly Botha (bo) is aangewys as die distrikswenner vir uitnemendheid in tegnologie, verbeterde onderrig en leer. Bennita Visagie (onder) was die naaswenner vir graad R-onderrig. Die skoolgemeenskap is baie trots op albei.


Twee onnies vereer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article