Die Oud-Boishaaier en Springbok- en Stormers-rugbyster Frans Malherbe het Saterdag sy grootste drie gedruk toe hy met sy geliefde Ingrid van Huyssteen in Stellenbosch getroud is. Nog ’n Springbok, Eben Etzebeth, het op dieselfde dag aan die aktrise Anlia van Rensburg op La Paris buite Franschhoek ewige trou gesweer.Foto:
Credit: SYSTEM
Twee Bokke druk beste drieë
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.