Die jaarlikse Tuin van Digters-fees by die Breytenbach-sentrum in Wellington het die afgelope naweek begin en is met groot sukses afgesluit.
Feesgangers is vermaak met lekker musiek en het aan die digters se lippe gehang. Hier is ’n paar van die digters wat hul digkuns met die gehoor gedeel het.




