Studente van die Patrick Ross-karate-akademie het Saterdag 19 Oktober aan die Cape Winelands-proewe deelgeneem. Die studente het uitstekend gevaar en 27 goue, 15 silwer- en 12 bronsmedaljes gewen. Van die studente is in die Boland-span opgeneem wat van 30 November tot 1 Desember aan die Wes-Kaapse kampioenskap in Oudtshoorn gaan deelneem. Shihan Patrick Ross (agter) staan trots by die medaljewenners.Foto:
Trotse wenners
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.