Dié foto wat vandeesweek op die Wellington Aksie Groep (WAG/Stop) se Facebookblad geplaas is, spreek boekdele oor die soort risiko wat waaghalse met hul eie lewe neem terwyl die bestuurder van die vragmotor nie bewus is van wat agter gebeur nie. Foto: Facebook