Die hemelruim oor die Paarl was onlangs ’n skouspel toe die son se strale met dié van donderwolke gebots het. Die ou gesegde in die vallei geld dus: Die somer eindig met ’n donderstorm, dan begin hy ook weer met ’n donderstorm, en te oordeel na die warm week is dit ’n duidelike aanduiding dat die somer uiteindelik aan die deur klop.Foto: Lise Beyers

Credit: SYSTEM

Totsiens winter, hallo somer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article