Die toppresteerders van gr. 4 tot gr. 6 van Dalweide Primêr is onlangs op hul diplomaplegtigheid vereer. Voor, van links, is Don-lin Hoon (gr. 4), Kiara Nell (gr. 6) en Jaywin Mouton (gr. 5). Saam met hulle is die waarnemende skoolhoof, Allison-Joy Naidoo (agter).

Toppresteerders met diplomas vereer

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article