Hoër Jongenskool Paarl se skaakspelers het vanjaar goed presteer by die SA Winterspele. Kobus Geyser behaal die 8ste plek in die land vir die o.18-afdeling en Ethan van Heerden eindig 9de in die land vir die o.15-afdeling. HJS het ook die topskole se skaak-uitdunne aangebied waaraan 17 spanne van Paarl en Wellington deelgeneem het. Nege seuns van HJS het aan die Kaapse Wynland Ope deelgeneem.
Credit: SYSTEM
Top in skaak
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.