Dié twee atlete van die afrigter Freddy Nefdt het die afgelope atletiekseisoen baie goed gevaar. Eli du Plessis van die Laerskool Drakenstein het goud by die SA’s in hoogspring (1,61 m) en Letoyah Klaasen van die Laerskool Nederburg het brons by die Bolandkam-pioenskap in 100 m en 200 m verower.Foto: Ernest Kilowan
Top-atlete
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.