Die Drakenstein-munisipaliteit asook die ou toerisme-kantoor in Wellington laat toerisme nou in die vallei verval.

Dit kos hulle nou ekstra veiligheidsuitgawes ook om die plek te probeer beveilig.

Die munisipaliteit se plan is om toerisme “digitaal” te maak – ’n groot fout.

Maar, in elk geval, gee die kantore vir die DLTA om weer te gebruik: ’n wen-wen, dink ek?


Besorgde toeris,

Wellington

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article