Tersius van Tonder (11), ’n leerder van Laerskool Noord-Eind, het Saterdag 6 Julie aan die Klein Karoo-motorsportkampioenskap in Oudtshoorn deelgeneem. Hy het in die volwasse Stockrod-klas (sedanmotors met net die romp met ’n rolhok, enjin en wiele) gejaag en sy afdeling as jaer van die dag gewen.


Tertius jaag die manne kaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article