Twee leerders van die Laerskool Noord-Eind, Kelly Coetzee (o.12) en Roald Coetzee (o.11), is in die Wes-Kaap se Boland A-tennisspan opgeneem wat onlangs aan die Synergy-beker in Stellenbosch deelgeneem het. Dié spanne het silwermedaljes gewen.
Tennisspelers wen silwer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.