Hugenote Hoërskool se seuns- en meisiespan het aan die bekende Tjaart Voster-tennistoernooi in Cradock deelgeneem. Die toernooi is deur Marlow, die landbouskool in Cradock, aangebied. Jana Malan en John Coetzee het skitterend gespeel en hulle deel vanjaar die Tjaart Voster-beker vir sportmanskap.