Altesaam agt leerders van die Laerskool Courtrai is onlangs in die Boland-tennisspan opgeneem. Van links is Kyle Liebenberg, Lara Schwabe, Leané Troskie, Juliette Corbett, Quinn Smith, Mienke Troskie, Münke Blom en Liam Lang.