Laerskool Courtrai het onlangs sy jaarlikse gr. 7-tee vir ma’s en dogters aangebied. Die gas­spreker was Bianca Welsh. Julia Kearly (links) en Dominique Olivier is twee van die gr. 7-leerders wat dié tee bygewoon het.


Tee vir gr. 7’s gehou

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article