Laerskool Courtrai het onlangs sy jaarlikse gr. 7-tee vir ma’s en dogters aangebied. Die gasspreker was Bianca Welsh. Julia Kearly (links) en Dominique Olivier is twee van die gr. 7-leerders wat dié tee bygewoon het.
Tee vir gr. 7’s gehou
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.