Die Wellington-daghospitaal het Woensdag (22 Maart) ’n TB gesondheids- en bewusmakingsdag saam met die hospitaal se bedryfsbestuurder, sr. Elanza Williams, sowel as die raadslid Ruth Arnolds en die gemeenskapswerker Freek Jacobs gehou. Volgens Jacobs het hulle by dié geleentheid gesien baie mense in die gebied leef met TB. “Ons het boodskappe uitgestuur om mense bewus te maak van die erns van die saak. Die gemeenskap het baie positief gereageer op die versoek dat mense hulle moet laat toets om seker te maak ons bring TB in bedwang,” het Jacobs gesê.


TB-bewusmaking in Wellington

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article