Tayler Rheeder, ’n graad 4-leerder aan die Laerskool Hugenote, het onlangs aan die Safari-marathon (SAD) in die 5 km-wedloop deelgeneem. Sy is met ’n medalje vir haar deelname beloon.