Die talentvolle laerskool- en hoërskoolredenaars van Hoër Meisieskool Paarl het aan die Wes-Kaapse uitdunne van die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie deelgeneem. Altesaam 27 leerders het na die landwye eindronde op 3 en 4 Oktober in Centurion deurgedring. Heel agter: Mieke Priem, Leri Nel, Mikayla Tauber, Isabella Groenewald en Alexa Terblanche. Vierde ry: Eula Nel, Mila Ferreira, Nina Haarhoff, Ezé Roberts en Elize Janse van Vuuren. Derde ry: Kelli McMahon, Franzél Kruger, Annemay Schade en Abigail Ramsden. Tweede ry: Zanke Nell, Ané Geldenhuys, Isabella Preller, Lia du Plessis en Jeanne le Roux. Voor: Lumari Carstens, Nika du Plessis, Pippa Viljoen, Daniela Viljoen, Jana Geldenhuys en Zani Smit.
Talentvolle redenaars voer die woord
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.