Vier Afrikaans op 12 Oktober met die Velddraf by KleinBlouKlip, Stellenbosch. Deelnemers kies tussen 10 km of 5,9 km, ontvang ‘n unieke term en kans om pryse te wen.
Die konsert “O Fire of the Spirit” word op 11 Oktober in die Goodnow-saal opgevoer met ‘n program wat die temas van vernuwing, transforamatie en vroulike wysheid verken.
Die Toyota Stellenbosch Woordfees word van 11 tot 19 Oktober tydens die ikoniese Stellenbosse lente aangebied. Die fees vier 25 jaar van kuns, kultuur, stories, smaak en vermaak met ‘n…