‘n Groep inwoners van Saron en Gouda het die afgelope Vrydag (18 Julie) na die Gouda-windplaas langs die R44-pad opgeruk om onder meer die ontbinding van ‘n plaaslike trust te…
Die Saron- Bekommerde Inwonersforum ((SBI) beskuldig ‘n plaaslike trust daarvan dat hy van drie trustees op ‘n onregmatige wyse ontslae geraak het en dat die trust weier om finansiële verslae…