Die Drakenstein-munisipaliteit vra inwoners om wate spaarsamig te gebruik aangesien damvlakke daal, met moontlike waterbeperkings indien die situasie voortduur.
Inwoners van Hermon en sommige omliggende gebiede wat deel vorm van die Haaskraal-waternetwerk kan van Maandag volgende week (15 September) to Saterdag (20 September) onderbrekings in hul watertoevoer verwag vanweë…