Cedric van Wyk, ‘n vragmotorbestuurder van Wellington is Maandagmiddag (3 Augustus) dood toe die vragmotor wat hy bestuur het, omgeslaan en toe vlamgevat het.
‘n Vragmotor wat verongeluk het, het skade op Bainskloofpas veroorsaak wat weereens kommer laat ontstaan het oor die pas se polisiering.
’n Ongeluk op die N7 buite Piketberg het meer as 47 seisoenale plaasarbeiders beseer nadat ’n oorlaaide vragmotor omgeslaan het.