‘n Soektog waarby die polisie se honde-eenheid betrek is, is in Gouda onderweg nadat ‘n 68-jarige vrou, wat vermoedelik die alzheimersiekte het, verlede Donderdag (17 Julie) spoorloos verdwyn het. Die…
Die Paarl-Oos-polisie ondersoek ‘n leidraad na Channelle Plaatjies se verdwyning.