‘n Paarlse pa is tot 25 jaar tronkstraf gevonnis vir die herhaalde verkragting van sy dogter. Die misdade het plaasgevind toe sy tussen vier en ses jaar oud was.
‘n Polisiebeampte van die Paarl-Oos- polisiekantoor (vermoedelik ‘n adjudant-offisier) is op 27 Maart weens beweerde verkragting in hegtenis geneem. Die polisiebeampte het na bewering twee aangehoudenes in die Paarl-Oos-polisieselle verkrag.…