Die Wellington-gemeenskaps- polisiëringsforum (GPF) is verlede week as die derde beste GPF in die Wes-Kaap op die polisie se jaarlikse Prestige-toekennings aangewys. Jarque Jacobs, GPF-voorsitter, het ook tweede plek behaal…
Stephen Korabie, die Drakenstein-munisipaliteit se burgemeester, het verlede Donderdag (27 November) beklemtoon veiligheid en toerisme is onlosmaaklik verbind en die sukses van die komende feestyd sal van samewerking tussen owerhede,…
Die Wynland-distrik ervaar ‘n beduidende toename in hoogs georganiseerde misdaad wat nie net gemeenskappe teister nie, maar ook sakelui benadeel. Die bekamping daarvan verg goeie samewerking tussen die polisie en…