Plaisir de Merle se mede-eienaar, Rose Jordaan, verskyn in die Paarl-landdroshof oor beweerde onregmatige uitsettings van plaasbewoners.
Die 40 gesinne, wat uit die “Blou Huis” uitgesit is, word deur die SAMRK in ‘n hofsaak teen die Drakenstein-munisipaliteit ondersteun.