Darren Scott (61), bekende radio-omroeper, is oorlede nadat hy teen melanoom-kanker geveg het.
Police Minister Mchunu announced crime statistics, noting decreases nationally but increases in Drakenstein, particularly in sexual assaults and burglaries.
‘n Gru-botsing vanoggend (23 Mei) op die Robertsonpad buite Worcester het die lewens van ‘n vrou en drie jong kinders geëis. Die ongeluk het ongeveer 06:40 gebeur nadat die vragmotor,…
Plaaslike omgewingsbewustes is woedend nadat ‘n vleiland langs die R101, oftewel die Ou-Paarl-pad, skynbaar gesloop en die habibat van verskeie dierespesies soos die bloukraanvoël verwoes is om vir ‘n nuwe…
‘n Roudiens vir die ontslape Cornal Hendricks (37) vind Donderdag (22 Mei) om 12:00 by die Boland-stadion in Wellington plaas. Die oud-Springbok-vleuel is op 15 April aan ‘n hartaanval oorlede.…
Die raad van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) hoor môre (Vrydag 23 Mei) wat die uitkoms is van ‘n interne ondersoek teen Henry Prins, sy munisipale bestuurder, wat op 16 April…
‘n Gewyde atmosfeer het die afgelope Maandag (19 Mei) op ‘n spesiale gedenkdiens ná die afsterwe van Vanessa Booysen, die wyksraadslid van Amstelhof in die Paarl, in die Drakenstein- munisipale…
“Cornal sou wou hê dat die komende naweek se rugbywedstryde soos beplan moes voortgaan.” Só het die bestuur van die Boland-rugbyunie (BRU) Maandag op ‘n perskonferensie gesê waartydens onthul is…
Die Drakenstein-munisipaliteit het die optrede van sowat 40 mense, wat onlangs ‘n stuk munisipale grond in Simondium probeer beset het, ten sterkste veroordeel.
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…