’n 76-jarige vrou van Denneburg in Paarl is Donderdagaand in haar erf oorval en gewurg. Sy het ure lank buite gelê voordat sy hulp kon ontbied.
‘n Groot skandaal oor die VGK Hugenote-gemeente in die Paarl se dominee het op die lappe gekom nadat onlangs onthul is dat die geld uit al drie bankrekeninge van dié…
The women and men in blue gathered today (Thursday 23 October) to launch the last of the Western Cape districts’ Safer Festive Season Operations at the Kayamandi Sport Grounds in…
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur het ‘n gedeelte van die R301 van enkel- na dubbelbaan opgegradeer, met verbeterde stormwaterstelsels en toegangspaaie. Die projek beloop R214,8 miljoen en het 241 werksgeleenthede…
Taking the first steps towards healing and choosing a better life for oneself, however steep or high the hill to cross may be, is what trauma counsellor Louise Pietersen strives…
Die Mbekweni-polisie het ‘n beroep gedoen op enigiemand met inligting om na vore te kom nadat die lyk van ‘n man, vermoedelik iets in die twintig, Maandag (20 Oktober) op…
Die Drakenstein-munisipaliteit het besluit om ‘n skrywe te rig aan die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit oor die Bainskloofpas se misbruik deur vragmotors, nadat die munisipaliteit ‘n aanvanklike mosie hieroor verwerp het.
‘n Veldbrand langs die Drakenstein-gevangenis word steeds deur brandbestryders geblus, ten spyte van uitdagende omstandighede.
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit asook die Drakenstein-munisipaliteit se brandweer is ontbied na ‘n veldbrand langs die R301, wat deur sterk wind en digte plantegroei bemoeilik word. Geen strukture is geraak nie.
’n Groot eer het twee sakevroue van die Paarl toegeval toe hulle die afgelope naweek met toekennings vir hul harde werk en bydraes tot die sakewêreld vereer is – nie…