Die Dal Josafat-stadion in Paarl het ‘n nuwe parkeerterrein met 305 plekke oopgemaak as deel van ‘n drieledige opgraderingsprojek. Die munisipaliteit belê R7 miljoen in fase een van verbeterings.
Vyf dae nadat hy sy babaseuntjie se eerste verjaarsdag én sy 22ste verjaarsdag op dieselfde dag gevier het, is Jade Williams (22), ‘n jong pa van Wellington, deur ‘n jarelange…
Die Sanlam Boland Kavaliers het nóg ’n groot teenstander platgetrek en hulself gelyk bo-aan die Carling Curriebeker Premierafdeling-punteleer geplaas nadat hulle die Vodacom Bulle Sondag (17 Augustus) met 28–20 in…
Die Franschhoek-polisie het Saterdag (16 Augustus) ‘n 55-jarige man by sy woning in Franschhoek in hegtenis geneem wat verdink word van die seksuele misbruik van minderjariges en die vervaardiging van…
Vandag is dag 40 van Hugo Hattingh (39) van Wellington se herstelpad ná hy erge brandwonde opgedoen in ‘n fratsongeluk. Dié skeepskaptein is op 7 Julie ernstig beseer in ‘n…
Die Paarl-landdroshof het Schalk Burger sr. en die Welbedacht-wynlandgoed skuldig bevind aan belastingversuim en het hen boetes opgeleg, met opskorting van vonnisse vir vyf jaar, nadat belastingopgawes ingediende is.
Wayne Wantza (42) het gister sy borgtogaansoek in die Wellington-landdroshof laat vaar ná ’n noodlottige skietvoorval. Die staat oorweeg ’n pleitooreenkoms terwyl ondersoekverslae, insluitend ballistiese toetse, nog uitstaande is.
FRANSCHHOEK – ‘n Motoris is weens beweerde dronkbestuur in hegtenis geneem nadat vyf mense Saterdagaand 9 Augustus beseer is toe twee voertuie reg van voor in La Provencestraat in Franschhoek…
Die Hoërskool Paarl Gimnasium se eerste meisieshokkiespan eindig hul seisoen in die nommer een posisie op die [nie-amptelike] skolehokkieranglys vir meisies nadat hulle Saterdag 9 Augustus die gesogte Fairtree top-12-hokkietoernooi…
Drie mense is dood en vier ander beseer toe ‘n vragmotor en ‘n bakkie Vrydagoggend (8 Augustus) op ‘n mistige R44-pad tussen Gouda en Hermon gebots het. Die ongeluk het…