Wynand de Villiers, promoter van die gekanselleerde Steve Hofmeyr-ikoon-konsert, blameer bedryfshoofde vir die fiasco. Hy prioritiseer sy integriteit oor die konsert terwyl hofsaak teen hom voortduur.
Promotor Wynand de Villiers het kontroversie in die gesig gestaar ná berigte van onbetaalde kunstenaars en ’n likwidasiebevel teen sy maatskappy, na aanleiding van probleme met die Theuns Jordaan-huldigingskonsert en…
Ondanks ’n moedige terugvegpoging het die Sanlam Boland Kavaliers Saterdag met 33-31 teen die Hollywoodbets Sharks XV in Pietermaritzburg verloor, maar hulle behou steeds hul tweede plek op die Carling…
Een persoon is dood en nog een is in ‘n kritieke toestand nadat hulle in die vroeë oggendure van Sondag 31 Augustus in ‘n ongeluk op die R101 in Paarl…
Die familie van ‘n 47-jarige vrou van Saron sukkel om tot verhaal te kom oor haar tragiese heengaan nadat sy die afgelope Sondag (24 Augustus) in ‘n vermeende tref-en-trap ongeluk…
Peter de Villiers, voormalige Springbokrugby-afrigter, is vrygespreek van alle aanklagtes teen hom.
‘n Onlangse nuusberig oor drie gevalle van aanvalle en rooftogte op gasteplase in Franschhoek vanjaar, het opnuut opslae gemaak nadat bronne in die berig beweer het die plaaslike polisie sloer…
Van der Stelstraat in Paarl-Oos is weer oop vir verkeer nadat ontstoke lede van die Rastafariër-gemeenskap van Chicago Maandag (25 Augustus) na die Paarl-Oos-polisiekantoor opgeruk het. Paarl Post verneem dat…
Roberto Agrela (32) van die Paarl is as Suid-Afrika se top boereworsmaker aangewys by Shoprite en Checkers se 33ste Kampioenskap Boerewors-finaal, waar drie ander Drakenstein-inwoners ook onder die top tien…
NELSPRUIT – ’n Sterk tweede helfte het Vrydagaand (22 Augustus) aan die Sanlam Boland Kavaliers ’n indrukwekkende 29–26 oorwinning oor die Pumas besorg in die Mbombela-stadion. Met dié oorwinning het Boland…