WELLINGTON – Die Boland-rugbyunie (BRU) het beklemtoon dat die sogenaamde “koop” of kontraktering van spelers by amateurklubs ‘n direkte oortreding van sy grondwet kan wees. Dit volg ná bewerings dat…
Die plaaslike Jacobs Sport Assist (JSA-stigting) sê hy is gerat om komende Saterdag (29 November) altesaam 16 Drakenstein-spanne welkom te heet wat in ‘n sewestoernooi by die sportterrein in Newton vir…
‘n Groep Bolandse skeidsregters eis die dringende verwydering van die voorsitter asook die adjunkvoorsitter van die Boland-rugbyunie (BRU) se skeidregtersvereniging. Die skeidsregters het daarin geslaag om die unie te kry…
Die tafel is gedek vir ‘n aksiebelaaide eindstryd in die Boland-T10 wanneer die nuweling Paarl Rapids teen die verdedigende kampioen, Stellenbosch Kings, vanaand (Maandag 27 Oktober) op Bolandpark te staan…
Sy ouers se wense was nog altyd dat hy moes terugkeer na die Wellingtonse klub waar sy rugbyloopbaan begin het, en nou is hy aangewys as die hoofafrigter van Newtons…
Western Cape Premier Alan Winde on Wednesday (15 October) attended the opening of DSV Shift Academy’s brand new facility at the Faure Street Stadium in Paarl. This will serve as…
Xavier Mitchell, die 24-jarige vleuel van die Boland Kavaliers, is besig om naam te maak in die Curriebeker-reeks – maar sy pad hierheen was alles behalwe maklik. Mitchell se rugbydroom…
Die Boland Rugbyunie (BRU) het verlede week met die bekendstelling van vanjaar se Top-12-kompetisie aangekondig dat vanjaar se wenspan ‘n stewige R100 000 sal ontvang en dat die naaswenner met R70 000…
Roses United het Saterdag op Pelikaanpark ‘n geskiedkundige mylpaal bereik toe hy sy laaste ligawedstryd in die Boland-Grootuitdaagreeks met 59-27 teen Hamlet gewen het. Hierdie oorwinning was sy 22ste sege…
The Sanlam Boland Kavaliers have received a timely boost for their Carling Currie Cup semi-final against the Fidelity ADT Lions at Ellis Park on Saturday (kick-off 17:00), with playmaker Ashlon…