Renaldo ‘Naledi’ Young is ‘n bewys daarvan dat harde werk en deursettingsvermoë vrugte werp wanneer dit lyk asof alles teen jou is.
Sanlam Boland Kavaliers se hoop om vir die Curriebeker premierafdeling te kwalifiseer het ‘n massiewe hupstoot gekry toe hulle die Luiperds oortuigend met 80-0 verslaan het in Saterdag se SA-beker…