Ná sy eerste jaar van rugby by ‘n Bolandse klub het Roses United se heelagter, Xavier-Lee Solomons (23), vandeesweek gesê hy het geen rede om in dié stadium enige skuiwe…
Roses United het sy plek in die halfeindronde van die Boland top-12 vasgemaak deur Wesbank in die kwarteindronde uit te skakel.
Roses United het Saterdag op Pelikaanpark ‘n geskiedkundige mylpaal bereik toe hy sy laaste ligawedstryd in die Boland-Grootuitdaagreeks met 59-27 teen Hamlet gewen het. Hierdie oorwinning was sy 22ste sege…
Die plaaslike burgerregtegroep Concerned Drakenstein Residents (CDR) sê hy gaan ‘n formele mosie in die Drakenstein- munisipale raad opper vir die Pelikaanpark-sportterrein in Wellington om na Cornal Hendricks, die ontslape…
Roses het verlede Saterdag (24 Mei) ‘n spanningsvolle wedstryd teen Newton op die Boland-stadion met 36-34 gewen. Die tuisspan moes van agter af hard terugbaklei nadat hy teen rustyd met…