Gayton McKenzie, leier van die Patriotic Alliance (PA), het Woensdag (24 September) tydens Nasionale Erfenisdagvieringe in Oudtshoorn onthul dat sy party uit alle plaaslike koalisie-ooreenkomste onttrek en dat gesprekke alreeds…
Die DA in die Wes-Kaap het ‘n beroep op die provinsiale onderwysdepartement gedoen om ondersoek in te stel na wat hy bestempel as onwettige politieke veldtogvoering deur die Patriotic Alliance…
Klagte van bedrog en crimen injuria is teen ‘n DA-raadslid van Paarl-Oos by die Paarl-polisiekantoor aanhangig gemaak. Dit hou verband met bewerings dat sy glo verlede jaar geld wat vir…
Die raad van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit het die verslag deur ‘n eksterne ondersoeker van die hand gewys wat aangestel is om sy geskorste munisipale bestuurder vir beweerde onreëlmatighede wat glo…