Begunstigdes van die Franschhoek Claimants Trust eis antwoorde by die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) oor hoekom hy glo nie ‘n bedrogsaak in die Paarl-landdroshof wil aanhoor nie, te midde van nuwe…
Die Wellington-gemeenskaps- polisiëringsforum (GPF) is verlede week as die derde beste GPF in die Wes-Kaap op die polisie se jaarlikse Prestige-toekennings aangewys. Jarque Jacobs, GPF-voorsitter, het ook tweede plek behaal…
Sowat twee weke nadat ’n hond weens beweerde onwettige kragverbindings in Lanquedoc naby Pniël doodgeskok is, moes die familie van Dilene Mert (27) die afgelope Dinsdag op ’n tragiese wyse…
Twee vermeende veediewe, wat glo daarop uit was om skape op ‘n plaas sowat 10 km buite Wellington te steel, is in die vroeë oggendure van Saterdag (25 Oktober) in…
Die bestuurder van ‘n Coca-Cola-afleweringsvragmotor is Donderdag (23 Oktober) beseer toe hy in Groendal, Franschhoek aangeval is. Volgens Kurt Maske, ‘n plaaslike paramedikus, het die insident omstreeks 17:00 in Skoolstraat…
Ten spyte van dokters se pogings om ‘n ma van Wellington se been te red, moes haar been ongelukkig verlede week geamputeer word. Die 43-jarige vrou, wat in hierdie stadium…
‘n Pa se frustrasie oor sy kinders wat elke dag geboelie word, het verlede week ‘n hoogtepunt bereik toe hy die betrokke seun by Ebenezer Primêre Skool in die Paarl…
‘n Wellingtonse vrou se lewe het Saterdagmiddag (20 September) onherroeplik verander nadat sy deur ‘n bakkie getref is. Volgens kol. Hanelie Smith, woordvoerder vir die Wellington-polisie, het die insident omstreeks…
Vyf dae nadat hy sy babaseuntjie se eerste verjaarsdag én sy 22ste verjaarsdag op dieselfde dag gevier het, is Jade Williams (22), ‘n jong pa van Wellington, deur ‘n jarelange…
FRANSCHHOEK – ‘n Motoris is weens beweerde dronkbestuur in hegtenis geneem nadat vyf mense Saterdagaand 9 Augustus beseer is toe twee voertuie reg van voor in La Provencestraat in Franschhoek…