Twee Paarl-reuse het die afgelope naweek weer eens bewys waarom hulle ongetwyfeld die twee beste rugbyskole in die land is. Die Hoër Jongenskool Paarl het ‘n oortuigende 36-26 oorwinning oor…
Die Paarl se rugbymag in skolegeledere is vanjaar onmiskenbaar met Paarl Gimnasium en Hoër Jongenskool Paarl wat beide bo-aan die skolerugby punteleer troon ná indrukwekkende oorwinnings teen tradisioneel sterk opponente.…