Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur vorder met ‘n R141,5 miljoen-projek om paaie te moderniseer, en het reeds werkgeleenthede en plaaslike betrokkenheid bevorder, ter ondersteuning van ekonomiese groei.
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur sê hoewel deurlopende padwerkery op die R45 die volgende drie maande sal plaasvind, sal die pad steeds oop wees vir verkeer. Die herstelwerk wat op…
Stop-en-ry-verkeerbeheer sal vir die volgende drie maande op die R45 toegepas word wanneer infrastruktuur- en herstelwerk op dié pad in die Franschhoek- en Simondium-omgewing gedoen sal word. Die Wes-Kaapse departement…