Die Paarl Post-span neem vandeesweek afskeid van een van sy redaksielede, die toegewyde joernalis Rasaad Adams. Adams het in September 2023 by die span aangesluit en het sedertdien sy merk…
Die Paarl Post en Standard Breederivier Gazette verwelkom Maryke Swart as nuwe redakteur na Lise Beyers ‘n nuwe pos aanvaar het.