Die familie van die vermiste Channelle Plaatjies bid en vertrou dat sy veilig huistoe sal terugkeer.
Die Paarl-Oos-polisie het aan Paarl Post bevestig dat hy verskeie persone van belang ondervra rondom die verdwyning van die 16-jarige Channelle Plaatjies. Kapt. Basil Seekoei, woordvoerder by die Paarl-Oos-polisiekantoor, het…
Die Paarl-Oos-polisie ondersoek ‘n leidraad na Channelle Plaatjies se verdwyning.
‘n Jong verlamde polisieman wat tans by die Paarl-Oos-polisiekantoor werk doen ‘n beroep op die gemeenskap om hom te help fondse in samel vir terapie.