Die tyd het weer aangebreek vir een van die mees verwagte geleenthede op die Suid-Afrikaanse skolekalender. Interskole tussen Hoër Jongenskool Paarl, Hoër Meisieskool Paarl en Paarl Gimnasium.
The Marius Schoeman Sport Festival will occur from 4 to 6 September at Paarl Gimnasium, featuring sevens rugby and Fast Five netball and hockey competitions with 2,144 players.