Die groot dag is byna hier – Saterdag (2 Augustus) sal die rugbywêreld se oë weer eens op die Paarl gevestig wees wanneer die Hoërskool Paarl Gimnasium en die Hoër Jongenskool…
Die Paarl kook vandeesweek behoorlik met die aanbreek van nog ’n Interskole-kragmeting tussen die Hoërskool Gimnasium, Hoër Jongenskool en Hoër Meisieskool. Die dorp is weereens propvol besoekers terwyl bome, wonings…