Die Dal Josafat-stadion in Paarl het ‘n nuwe parkeerterrein met 305 plekke oopgemaak as deel van ‘n drieledige opgraderingsprojek. Die munisipaliteit belê R7 miljoen in fase een van verbeterings.
|
Link Copy link