‘n Groep Sixty60-drywers het Dinsdagoggend (23 Desember) saamgedrom op die toneel waar een van hul kollegas betrokke was in ‘n noodlottige ongeluk. Die ongeluk het in Croydon na Macassar gebeur…
Een persoon is dood in ‘n botsing tussen twee voertuie Vrydagmiddag (21 November) in Franschhoek. Kurt Maske, ‘n plaaslike paramedikus op dié dorp, het die ongeluk bevestig wat net ná…
Twee mans is Saterdagaand in ’n noodlottige ongeluk op die R44 naby Klapmuts dood. Die polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag.
Dit was veronderstel om Saterdag (25 Oktober) ‘n gesellige familiebyeenkoms te wees om die verjaarsdag van Thomas en Anne-Marié Rossouw se kleinkind te vier. Die egpaar van Klapmuts is egter…
Die Hugenote-tonnel tussen die Paarl en Worcester is tot verdere kennisgewing gesluit nadat ‘n bus omstreeks 23:00 Vrydagaand (3 Oktober) binne die tonnel in vlamme verswelg is. Luidens ‘n verklaring…
‘n Wellingtonse vrou se lewe het Saterdagmiddag (20 September) onherroeplik verander nadat sy deur ‘n bakkie getref is. Volgens kol. Hanelie Smith, woordvoerder vir die Wellington-polisie, het die insident omstreeks…
Een persoon is dood en nog een is in ‘n kritieke toestand nadat hulle in die vroeë oggendure van Sondag 31 Augustus in ‘n ongeluk op die R101 in Paarl…