Die mooiste fees in die Boland is terug! Paarlberg-fees vind Saterdag, 28 Februarie, vir die vierde keer plaas en bring almal bymekaar in die hartjie van die Paarl by die…
Nadat dit die afgelope vyf jaar op hoofsaaklik hiphop as ‘n genre gefokus het, sal die Paarl se eie vermaaklikheidstoekennings vanjaar ook kunstenaars in die gospelbedryf vereer. Só vertel Cadin…
Dani Villé, ‘n sangeres van die Paarl, het haar liefdeslied “Jy’s Okay” vrygestel, geïnspireer deur haar tyd in Berlyn. Sy is ‘n onafhanklike kunstenaar en tree gereeld op.