PAARL – Die Drakenstein-munisipaliteit (DM) het verlede week op ‘n raadsvergadering onthul hy beplan om altesaam 56 poste te sny, wat die munisipaliteit R19,3 miljoen gaan bespaar. Volgens die munisipaliteit se…
Interne gesprekke oor die toekoms van die verlate Weltevrede-sportterrein in Wellington is tans aan die gang. Een van die voorstelle is om die bestaande muur rondom die veld te verwyder…
Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek bevestig dat hy nie meer kandidate werf om die vakante amp van uitvoerende direkteur vir gemeenskapsdienste te vul nie, aangesien nou besluit is dat dié departement…
Die Concerned Drakenstein Residents-groep (CDR) het ‘n beroep op die Drakenstein-munisipaliteit gedoen om minstens een keer per kwartaal ‘n raadsvergadering – wat gewoonlik by die munisipale hoofkwartier in die Paarl…
Altesaam 10 huisgesinne op die plaas Limietrivier buite Wellington is deel van 14 plase in Drakenstein waar bewoners – sommige vir langer as 10 jaar – sonder krag, water en…
Die Drakenstein-munisipaliteit sê indien alles volgens plan verloop, sal hy volgende maand met fase een van instandhoudingswerk begin om die verbrokkelende toestand van munisipale woonstelle aan te pak. Die munisipaliteit…
Dr. Johan Leibbrandt, die stadsbestuurder van die Drakenstein-munisipaliteit, het onlangs onthul dat die munisipaliteit met die provinsiale departement van plaaslike regering onderhandel vir ‘n hoër salaris vir die vakante pos…
Stephen Korabie, die Drakenstein-munisipaliteit se uitvoerende burgemeester, se belofte dat die munisipaliteit sowat 461 werksgeleenthede deur sy uitgebreide openbarewerkeprogram (EPWP) in die nuwe finansiële jaar gaan skep, het kritiek uit…
Die raad van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit het die verslag deur ‘n eksterne ondersoeker van die hand gewys wat aangestel is om sy geskorste munisipale bestuurder vir beweerde onreëlmatighede wat glo…
Herstelwerk het by die Pelikaanpark-sportterrein in Wellington begin nadat dié veld se geriewe verlede jaar onder ‘n reeks voorvalle van vandalisme gebuk gegaan het. Paarl Post het in Oktober verlede…