Die drie verdagtes in die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies het Donderdag (26 Junie) hul tweede hofverskyning gemaak in die Paarl-landdroshof vir borg informasie. Keaton Johnson (19), Bradley Mamani…
Die familie van die vermoorde Chanelle Plaatjies (16) is bly dat daar arrestasies gemaak is in dié saak.
Twee mans wat vermoedelik betrokke was by ‘n skietvoorval twee weke gelede in Hawston in die Overberg waarin drie jong mans dood is, sal vandag (Vrydag, 30 Mei) in die…
Christo Isaacs (31), die man wat aangekla word van die moord op ‘n Paarlse pa van drie, Geoffrey Fredericks (32), sal na verwagting op 1 Julie in die moordsaak pleit…
Susana de Villiers, 70, staan tereg vir die dood van haar drie kleinkinders in ’n tragiese motorongeluk.
Die raaiselagtige moord waarin Karmen Malan (65) op 21 Januarie 2023 in die vroëe oggendure in Joubertstraat in die Paarl vermoor is, bly onopgelos met die moordverdagte wat steeds vrylik…
Susana “Sarie” de Villiers (69), die Wellingtonse oumagrootjie wat met haar drie agterkleinkinders by die Bainskloofpas afgery het, het vandag (28 Maart) in die streekshof in Worcester verskyn waar sy…