Drie maande nadat die 16-jarige Matt Botha skielik uit die lewe geruk is, vra die polisie die hulp van die publiek oor die botsing wat die tienerseun se lewe geëis…
Enkele dae voor Kersfees wanneer families bymekaar kom en tyd saam spandeer is twee gesinne van die Paarl se lewens onherroeplik verander nadat hul geliefde seuns in afsonderlike voorvalle op…