Hoewel sy net ‘n paar lyne en min skermtyd gehad het, glo die Paarlse opkomende aktrise Carin Saxon dat haar flitsverskyning in die immergewilde Afrikaanse telenovela Kelders van Geheime slegs…
Die Paarlse musikant en akteur Rodney (ROTAS) Goliath het een van die prominente rolle in ‘n nuwe Showmax-fliek, Finding Optel, wat op 21 Augutus by kykNET se immergewilde Silwerskermfees gaan première,…
Die Solomons-gesin sal die jongste toevoeging wees tot al die familiedrama in e.tv. se gewilde Afrikaanse-telenovelle, Kelders van Geheime, wat van Maandag (5 Mei) af sy tweede seisoen begin uitsaai. Hierdie…