‘n Bejaarde egpaar van Klapmuts het Saterdagmiddag (25 Oktober) tragies omgekom in ‘n botsing op die R44. AO Christiaan Paulse van die Klapmuts-polisie, het die ongeluk bevestig waarby vier voertuie…
Die Pienaar-familie soek steeds antwoorde van die Klapmuts-polisie ná Lee-Mark (19) op die N1 doodgery is. Die familie beweer daar is min tot geen kommunikasie nie.